Friedel en ander frappanthede

Syndicate content
Updated: 10 hours 35 min ago

Vraelys oor die bruikbaarheid van Virtaal

Thu, 02/02/2012 - 16:35

'n Student aan die Universiteit van Mainz in Duitsland, Almana Mukabenova, doen tans navorsing oor die bruikbaarheid van die vertaalprogram Virtaal. Sy het 'n vraelys opgestel vir die doeleindes van haar meestersgraad:

https://www.surveymonkey.com/s/NV9YFJR

Ek is baie nuuskierig om te sien wat hieruit voortkom, en wil alle gebruikers van Virtaal (van nou of vroeër, terloops en ernstig) om deel te neem as hulle kan.

Categories: